6. Ek het tot U gebid, Here.Ek het gesê: “U is my toevlug,my deel in die land van die lewendes.
7. Luister na my hulpgeroep,want ek is terneergedruk.Red my van dié wat my vervolg,want hulle is te sterk vir my.
8. Bevry my uit die gevangenissodat ek u Naam kan loof.Opregtes sal rondom my kom staan,want U is goed vir my.”