Psalms 142:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Ek roep tot die Here;ek pleit om die Herese genade.

3. Ek stort my klagtes uit voor Homen vertel Hom van my kwellinge.

4. Wanneer ek moed verloor,dan ken U my pad.Op die pad waarop ek loop,het hulle vir my ’n strik gestel.

Psalms 142