Psalms 139:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Here, U deursoek myen ken my.

2. U weet of ek sit en of ek opstaan,U ken my gedagtes van ver af.

3. Of ek op pad is, en of ek gaan lê,elke oomblik weet U waar ek is.

Psalms 139