Psalms 138:6-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

6. Al is die Here hoog verhewe,gee Hy om vir die nederiges,maar die trotsaards ken Hy van ver af.

7. As ellende op my toesak,sal U my bewaarvan die woede van my vyande.U steek u hand uiten red my deur u krag.

8. Here, U sal u doel met my bereik,want u troue liefde, Here, ken geen einde nie.Moenie die werke van u handelaat vaar nie.

Psalms 138