5. As ek jou vergeet, Jerusalem,laat my regterhand dan uitdroog.
6. As ek nie meer aan jou dink nie,as Jerusalemnie my grootste vreugde is nie,mag my tong kleef aan my verhemelte.
7. Onthou tog die Edomiete, Here,en wat hulle gedoen hettoe Jerusalem ingeneem is.Hulle het geskreeu: “Slaan plat! Slaan plattot op die fondamente!”
8. Babel, jy is gedoem tot verwoesting.Geseënd is die een wat jou vergeldvir wat jy aan ons gedoen het.
9. Geseënd is hý wat jou babatjies neemen hulle teen ’n klip verpletter!