Psalms 135:18-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

18. Hulle makers is net soos hulle,so ook almal wat op hulle vertrou.

19. Israel, loof die Here!Priesters, nageslag van Aäron, loof die Here!

20. Leviete, loof die Here!Julle wat Hom dien, loof die Here!

21. Loof die Here in Sion,Hy wat woon in Jerusalem.Prys die Here!

Psalms 135