Psalms 132:16-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. Haar priesters klee Ek met redding;haar getroues sal sing van vreugde.

17. Hier vestig Ek die mag van Dawid,en ’n nageslag vir my gesalfde.

18. Ek klee sy vyande met skaamte,maar sý kroon sal bly skitter.”

Psalms 132