Psalms 130:5-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

5. Ek wag op die Here, ek wag, en hoop op sy woord.

6. Ek wag op die Here,meer as wagte wag op die môre,wag op die môre.

7. Israel, hoop op die Here,want by die Hereis troue liefde,by Hom is volkome redding.

8. Hy sal Israel bevryvan al hulle sondes.

Psalms 130