Psalms 129:6-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

6. Mag hulle wees soos gras op ’n dak,wat verdroog voor dit kan uitspruit,

7. en hy wat oes niks het om af te sny,en daar niks is om op te tel nie.

8. Geen verbyganger sal sê:“Die Here se seën is op julle;ons seën jullein die Naam van die Here” nie.

Psalms 129