Psalms 129:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Baie kere, vanaf my jeug,het hulle my verdruk.Laat Israel nou ook sê:

2. Baie kere, vanaf my jeug,het hulle my verdruk,maar hulle kon nie die oorhandoor my kry nie.

3. My rug is vol snye,asof lang vore daarop geploeg is.

Psalms 129