Psalms 128:4-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. So seën die Heredie mens wat Hom dien.

5. Mag die Here jou seën uit Sionsodat jy so lank as wat jy lewedie voorspoed van Jerusalem sal sien,

6. en ook jou kleinkinders sal beleef.Mag daar vir Israel vrede wees.

Psalms 128