Psalms 124:6-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

6. Lof aan die Herewat ons nie as prooiaan hulle oorgegee het nie.

7. Ons het ontsnapsoos voëls uit ’n voëlvangerse wip.Die wip is gebreek, en ons het ontvlug!

8. Ons hulp kom van die Here,wat hemel en aarde gemaak het.

Psalms 124