Psalms 124:3-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

3. sou hulle ons lewendig ingesluk hetin die hitte van hulle toorn teen ons.

4. Die waters sou ons oorspoel het;strome sou ons oorweldig het.

5. Die woeste waterssou ons weggesleur het.

6. Lof aan die Herewat ons nie as prooiaan hulle oorgegee het nie.

Psalms 124