Psalms 122:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Mag daar vrede wees binne jou mure,rus in jou paleise.

8. Ter wille van my broersen vriende is my wens:“Mag daar vrede in jou wees!”

9. Ter wille van die huis van die Here ons Godbid ek:“Mag dit goed gaan met jou!”

Psalms 122