Psalms 120:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. In my nood het ek na die Here geroepen Hy het my gebed verhoor.

2. Here, red my van lippe wat lieg,en van ’n tong wat mislei.

3. Wat sal Hy met jou doen?Hoe sal Hy jou straf vermeerder,lasterlike tong?

4. Hy sal toeslaanmet skerp pyle van ’n soldaat,met gloeiende kole.

Psalms 120