Psalms 12:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here antwoord:“Ek het die geweld teen hulpeloses gesien,en Ek het die versugtingvan die armes gehoor.Daarom sal Ek hulle beveilig,die veiligheid biedwaarna hulle smag.”

Psalms 12

Psalms 12:3-9