Psalms 12:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Help tog, Here,want opregtesbestaan nie meer nie!Onder die mensekindersis daar geen getroues oor nie.

3. Bure lieg vir mekaar.Hulle praat met vleiende lippe,maar met bedrieglike harte.

4. Die Heresny hulle vleiende lippe afen ook hulle grootpraterige tong.

5. Hulle sê:“Ons sal lieg soveel soos ons wil.Ons lippe behoort aan ons. Wie kan ons keer?”

Psalms 12