Psalms 119:80-82 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

80. Mag ek onberispelik weesin die uitleef van u gebooie;dan hoef ek nooit beskaam te wees nie.

81. Ek verlang na u redding;ek vertrou op u woord.

82. Ek ooreis my oë om te sienwanneer u beloftes waar word, en vra:“Wanneer sal U my vertroos?”

Psalms 119