Psalms 119:8-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. U voorskrifte sal ek nakom;moet my net nie verlaat nie!

9. Hoe kan ’n jongmens’n skoon lewe lei?Deur sy lewe in te rig volgens u woord.

10. Met my hele hart soek ek U;moenie dat ek afdwaalvan u gebooie nie.

11. Ek het u woord in my hart gebêresodat ek nie teen U sou sondig nie.

12. Geseënd is U, o Here;leer my u voorskrifte.

13. Die bepalings van u mondhet ek met my lippe bekendgemaak.

Psalms 119