Psalms 119:167-172 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

167. Ek het u eise gehoorsaam,en het dit baie lief.

168. Ek gehoorsaam u bevele en eise,want U weet van alleswat ek doen.

169. Here, luister na my geroep;gee vir my insig soos U beloof het.

170. Luister tog na my smeekgebed;red my soos U beloof het.

171. Laat my lippe uitbreek met lof,want U het myu voorskrifte geleer.

172. Laat my tong sing oor u woord,want u bepalings is regverdig.

Psalms 119