Psalms 119:159-162 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

159. Sien raak dat ek u bevele liefhet, Here.Laat my lewe op grond van u liefde.

160. Alles wat U sê, is betroubaar;u regverdige bepalings is vir altyd.

161. Heersers vervolg my sonder oorsaak,maar al wat ek vrees, is u woord.

162. Ek verheug my in u woordsoos iemandwat ’n groot skat ontdek.

Psalms 119