Psalms 119:133-138 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

133. Rig my treë deur u woordsodat boosheid my nie oorval nie.

134. Red my van menslike verdrukkingsodat ek u bevele kan gehoorsaam.

135. Laat u guns oor u dienaar skyn;leer my al u voorskrifte.

136. Trane vloei in strome oor my wangeomdat mense u gebooie minag.

137. Here, U is regverdig,en u oordele is reg.

138. U vereistes is regverdig;dit is baie betroubaar.

Psalms 119