Psalms 119:125-129 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

125. Ek is u dienaar;gee my die vermoëom te onderskeisodat ek u voorwaardes kan verstaan.

126. Dis tyd dat U optree, Here,want hulle het u gebooie oortree.

127. Daarom is ek lief vir u opdragte,meer as goud, selfs die fynste goud.

128. Omdat elkeen van u bevele reg is,haat ek elke verkeerde pad.

129. U voorwaardes is wonderlik;daarom gehoorsaam ek hulle.

Psalms 119