Psalms 119:120-124 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

120. Ek bewe van vrees vir U;ek vrees u oordeel.

121. Moenie my oorlaataan die genade van my vyande nie,ek het gedoen wat reg en regverdig is.

122. Beloof togdat dit goed sal gaanmet u dienaar.Moenie dat verwaande mensemy verdruk nie.

123. Ek ooreis my oëom u redding te sienen u woord van geregtigheid.

124. Behandel u dienaarvolgens u troue liefde,en leer my u voorskrifte.

Psalms 119