Psalms 118:27-29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

27. Die Here is God, Hy laat sy lig oor ons skyn.Begin die optog, wuif die takke!Stapel dit optot by die horings van die altaar.

28. U is my God, en ek wil U prys!My God, ek sal U hemelhoog prys!

29. Wees dankbaar teenoor die Here, want Hy is goed!Sy goedheid duur vir altyd!

Psalms 118