Psalms 118:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Loof die Here, want Hy is goed!Sy goedheid duur vir altyd.

2. Laat Israel sê:“Sy goedheid duur vir altyd.”

3. Laat die huis van Aäron sê:“Sy goedheid duur vir altyd.”

4. Laat almal wat die Here dien, sê:“Sy goedheid duur vir altyd.”

Psalms 118