Psalms 116:9-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Daarom wandel ek voor die Herein die land van die lewendes.

10. Ek het geglo toe ek gesê het:“Ek is in groot ellende.”

11. In my angs het ek uitgeroep:“Alle mense is leuenaars!”

Psalms 116