Psalms 116:16-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. Here, ek is u dienaar.Ja, ek is u dienaar,seun van u dienares.U het my bevry van my bande!

17. Ek sal ’n dankoffer aan U bringen die Naam van die Hereaanroep.

18. My geloftes aan die Heresal ek betaalin die teenwoordigheidvan sy hele volk

19. in die voorhowevan die huis van die Here,in die hart van Jerusalem.Prys die Here!

Psalms 116