Psalms 116:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Ek het die Here lief,want Hy antwoord my smeekgebed.

2. Omdat Hy na my geluister het,sal ek Hom aanroep solank ek lewe.

Psalms 116