Psalms 115:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. hulle het hande,maar kan nie voel nie,hulle het voete,maar kan nie loop nie.Hulle kan nie eers geluide maak met hulle kele nie!

8. Hulle makers sal net soos hulle afgode wees,so ook almal wat op hulle vertrou.

9. Israel, vertrou op die Here! Hy is hulle helper, Hy is hulle skild.

Psalms 115