Psalms 115:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Nie aan ons nie, Here, nie aan ons nie,maar aan u Naam kom toe die eerop grond van u liefde en u trou.

2. Waarom sou die nasies dan sê: “Nou waar is hulle God?”

3. Maar ons God is in die hemelen Hy maak soos Hy wil.

4. Húlle afgode is van silwer en goud,deur mensehande gemaak.

Psalms 115