1. Toe die Israeliete uit Egipte getrek het,die nageslag van Jakobuit die landmet ’n vreemde taal,
2. het Juda God se heiligdom geworden Israel sy koninkryk.
3. Die see het dit gesien en gevlug,die Jordaanrivier het teruggedraai.
4. Berge het soos ramme rondgespring,die heuwels soos lammers.
5. Wat is verkeerd, see, dat jy vlug,Jordaanrivier, dat jy wegdraai,