Psalms 108:2-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Ek vertrou geheel en al op U, o God.Ek wil sing, ja, U heelhartig eer.

3. Word wakker, harp en lier!Ek wil die dagbreek wakker maak!

Psalms 108