Psalms 107:38-40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

38. Hy seën hulle en hulle vermeerder;ook hulle beeste laat Hy nie verminder nie.

39. Wanneer hulle verminder en kwyn,deur verdrukking, onheil en verdriet,

40. tref Hy hulle leiers met vernederingsodat hulle rondswerfin ’n woesteny sonder ’n pad.

Psalms 107