Psalms 106:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Prys die Here!Dank die Here, want Hy is goed!Sy trou ken geen einde nie.

2. Wie kan die magtige dadevan die Here beskryf,of sy lof ten volle bekendmaak?

Psalms 106