Psalms 105:4-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Vra na die Here en sy krag,hou aan om Hom te soek.

5. Dink aan sy wonderdade,sy tekens en sy regspraak.

6. Kinders van Abraham, sy dienaar,nakomelinge van Jakob,God se uitverkorenes.

7. Hy is die Here ons God.Sy uitsprake is oor die hele aarde.

8. Hy sal sy verbond altyd onthou,die bepalings wat Hy beveel hetvir duisend geslagte,

Psalms 105