Psalms 104:21-23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. Dan brul die leeus op soek na prooi;ook hulle vra kos van God.

22. Teen dagbreek sluip hulle wegom by hulle lêplekke te rus.

23. Dan gaan die mens na sy werken arbei tot die aand.

Psalms 104