Psalms 104:16-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. Die bome van die Herekry volop reën,hierdie seders van die Libanonwat Hy geplant het.

17. Daar maak die voëls hulle neste,en bou die ooievaar sy nesin die toppe van hoë bome.

18. Die hoë berge is vir die klipbokke,en die rotse ’n skuilplek vir dassies.

19. Die maan het Hy gemaakom seisoene aan te dui,en die son weetwanneer om onder te gaan.

Psalms 104