Psalms 101:6-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

6. Ek let op die getroues in die land,en laat hulle by my woon.Net dié wat opreg lewe,net húlle sal my dien.

7. Bedrieërs sal nie in my huis woon nie,en leuenaars sal nie by my bly nie.

8. Soggens sal ek regspreek,die goddeloses in die land uitroei,en al die bewerkers van kwaadafsny van die stad van die Here.

Psalms 101