Psalms 10:10-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Die hulpelose is oorrompelen stort ineen;hy val onder die aanslagvan die kwaadwilliges.

11. Hy wat kwaad doen, sê vir homself:“God het vergeet,Hy kyk tog nieen sal dit nooit raaksien nie!”

12. Staan op, Here!Tree op teen die goddeloses, o God!Moenie die hulpeloses vergeet nie!

13. Hoekom verag die goddelose vir Goden sê by homself:“Hy sal tog nie rekenskap eis nie”?

Psalms 10