Prediker 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was ’n arm man wat baie wys was.Hy het die stad met sy wysheid gered. Maar agterna het niemand die arm man onthou nie.

Prediker 9

Prediker 9:7-17