Maar ek het darem ook iets goeds opgemerk:Dit is goed dat mense lekker eet en wyn drink en hulle werk geniet,wat hulle ook al onder die son doen, gedurende die tydjie wat God hulle laat lewe. Dit is hulle deel op aarde.