Prediker 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis beter om ’n jongmens te wees wat arm en verstandig is, as om ’n koning te wees wat oud en dwaas isen van niemand raad aanvaar nie.

Prediker 4

Prediker 4:12-17