Prediker 2:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek was nie meer lus om te lewe nie,want wat onder die son gedoen word, het my teleurgestel.Alles is sinloos en ’n blote gejaag na wind.

Prediker 2

Prediker 2:16-21