Prediker 12:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die tyd wanneer die wagtersvan die huis sal bewe,die sterk manne waggelen die malers ophou maalomdat hulle min geword het,die tyd wanneer dit donker word vir dié wat deur die vensters kyk,

Prediker 12

Prediker 12:1-9