Prediker 10:6-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

6. as hulle groot gesag aan dwase mense toevertrouterwyl rykes nie geëer word nie.

7. Ek het slawe sien perd ry terwyl prinse soos slawe moes loop.

8. As jy ’n gat grawe, val jy dalk self daarin.En as jy ’n muur afbreek, pik ’n slang jou dalk.

9. As jy klippe kap, kan jy beseer word.En as jy hout kap, kan dit gevaarlik wees.

Prediker 10