Openbaring 9:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sprinkane het gelyk soos perde wat voorberei is vir oorlog. Op hulle koppe was iets soos goue krone, en hulle gesigte het gelyk soos dié van mense.

Openbaring 9

Openbaring 9:1-14