Openbaring 9:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net so het ek ook in die visioen die perde en hulle ruiters gesien: Hulle het vuurrooi en hemelsblou en swaelgeel borsplate aangehad. Die perde se koppe was soos dié van leeus en uit hulle bekke het daar vuur, rook en swael gestoom.

Openbaring 9

Openbaring 9:13-21