Openbaring 7:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uit die stam van Juda was daar 12 000 wat met die seël op hulle voorkoppe gemerk is; uit die stam Ruben 12 000; uit die stam Gad 12 000;

Openbaring 7

Openbaring 7:3-12