Openbaring 7:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die engele het ook rondom die troon gaan staan, asook die ouderlinge en die vier lewende wesens. Hulle het toe op hulle gesigte neergeval voor die troon en God aanbid

Openbaring 7

Openbaring 7:7-17